

(014) 777 1583/4/5
Tambotiestraat 1, Thabazimbi
info@hfm.co.za

Welkom by HFM se aansoekblad. Jy is een treetjie nader om deel te word van die YSTER-familie van Thabazimbi. 'n Skool van passie, omgee en gebalanseerde ontwikkeling.
Ons kantoor dames sal jou graag persoonlik wil help met jou aansoekvorm. Jy kan Mev. Jorina Koen by die algemene kantoor besoek sodat sy jou daarmee kan help. Die algemene kantoor is oop van 7h00-15h00 (Maandae - Donderdae) en 7h00-13h00 (Vrydae).
Kontak Mev. Jorina Koen Telefonies by (014) 777 1584
HFM se vriendelike admin dames

SKOOLFONDS PER MAAND (2026)
R3385 x 11 maande
SKOOLFONDS VIR DIE JAAR (2026)
R37235
SKOOL BANKBESONDERHEDE
Begunstigde : HS Frikkie Meyer
Bank : ABSA
Rek nr. : 1580 390 141
Verwysing : Gesinskode
Bewys van Betaling : deb@hfm.co.za
KOSHUISGELDE PER MAAND (2026)
R3500 x 10 maande
KOSHUISGELDE VIR DIE JAAR (2026)
R35000
KOSHUIS BANKBESONDERHEDE
Begunstigde : Koedoe koshuis
Bank : ABSA
Rek nr. : 1580 390 168
Verwysing : Gesinskode
Bewys van Betaling : koshuis@hfm.co.za
Beskikbaar by Frikkies Klerewinkel:
Kontak Me. Dolly Snetler by die skool.